Banner5

BEPLANNING VIR DIE WEEK

divider

Kliek hieronder vir:
Kalender 2019

Kliek hier vir: Aank 20.10.2019

Die aankondigings word Donderdae gedruk, daarom
versoek ons vriendelik dat jy asseblief enige aankondigings vir plasing, voor 12:00 op Woensdae sal deurstuur na admin@valleisig.org.za.
Bydraes vir die webwerf moet teen Woensdae om 12:00
gestuur word na ontvangs@valleisig.org.za

Kliek hieronder vir
Valleisig Seniors Jaarprogram 2019

  • Eredienste

    20 Oktober:  Erediens om 09:00
    27 Oktober:  Erediens om 09:00 (Nagmaal en 30ste Verjaarsdagfees)
    Hoenderbraai om 12:00

    3 November:  Erediens om 09:00

  • Kinders LeefKerk: Junior Jeug (Graad R tot 7)

    Kinders en Tieners LeefKerk om 10:15
    Navrae: Liandi du Plessis 0722628087 of  Doret Niemandt  0712040584
    Kliek hieronder vir meer inligting oor:
    05 Kinders LeefKerk

  • Tieners LeefKerk Senior Jeug (Graad 8-11)

    Tieners LeefKerk  om 10:15
    Erediens om 09:00
    Navrae: Olga Ludwick 0742472797

  • Kleuters LeefKerk

    Vir kleuters 3-5 in die Kleuterlokaal (G14) om 09:00 behalwe lang naweke en skoolvakansies
    Navrae Marelize Ferreira 084 506 6612

  • Bybelstudie vir Manne

    Elke Maandagoggend om 05:30 kom die manne (wat bereid is om vroeg op te staan) bymekaar om die week op die regte noot te begin, met Bybelstudie behalwe tydens lang naweke en skoolvakansies.

    Enige navrae skakel:  Johan Greeff 083 412 6977

Belangrik

Erediens om 09:00
Geen Kinders en Tieners Leefkerk gedurende lang naweke of skoolvakansies nie.

AUDIO PREKE

Besige Sondag gehad? Laai die preek hier af.

Ds. Dewald Niemandt – 13 Oktober 2019

Ds. Doret Niemandt – 18 Augustus 2019

Ds. Benja Ferreira – 21 Julie 2019

Ds. Doret Niemandt – 8 Mei 2019

Ds. Janet Cruywagen – 5 Mei 2019

Ds. Benja Ferreira – April 2019

Dr. Christo de Klerk – 7 April 2019

Ds. Doret Niemandt – 17 Maart 2019

Ds. Benja Ferreira – 9 Maart 2019

Ds. Dewald Niemandt – 3 Maart 2019

Ds. Dewald Niemandt – 24 Februarie 2019

Ds. Doret Niemandt – 17 Februarie 2019

Ds. Janet Cruywagen  – 10 Februarie 2019

3 Februarie 2019

27 Januarie 2019 – Ds. Doret Niemandt