Tuisblad » Admin » Kontak ons

Kontak ons

STUUR ONS JOU TERUGVOER:

Het jy dalk ‘n vraag of kommentaar, ‘n voorstel of enige nuus wat jy met ons wil deel? Jy kan selfs inligting stuur oor jou sukses of foto’s of enige nuus en ons sal ons bes probeer om dite te publiseer.

KONTAK ONS:

My name is Magdel, en saam met Fanie is ons verantwoordelik vir die webwerf van Valleisig.org.za. Ons geniet dit baie om die gebeure hier by ons gemeente met almal te deel - partykeer voel dit net of ‘n dag eerder 30 uur lank moes gewees. Ons sal eninge bydrae of hulp waardeer en verwelkom.

Jy kan ons hier kontak:

(required)
(required)
(required)

 



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap