Jy kyk na » Tuisblad » Admin » Meningspeiling Mei 2009

Meningspeiling Mei 2009

Valleisig Meningspeiling vir Mei 2009

Inleiding

Valleisig Gemeente se doelwit is om die Liefde en Geloof in AKSIE te bring in ons gemeente.

Ons kan net ons werk in Christus tot groter hoogtes bring met u hulp en aanbevelings.

Die peiling

Die peiling neem ongeveer vier minute om te voltooi en u eerlike antwoord sal ons baie help om ‘n sterker gemeente en familie in Christus te bou.
Die meningsopname is anoniem.

2009 Mei Meningspeiling

Meningspeiling soos in opdrag van die Bestuursraad

Ek is lidmaat van Valleisig Gemeente

 Ja

 Nee

Ek woon in:

 Faerie Glen

 Garsfontein

 Ander voorstad / stad

Ek is:

 Manlik

 Vroulik

Die Woord van God word verkondig en uitgeleef by Valleisig

 Ja, beslis

 Ja, meesal

 Onseker

 Nee, meesal nie

 Nee, glad nie

Hoekom is dit u mening?

Ek word by Valleisig toegerus om my Christenskap elke week uit te leef en uit te dra.

 Ja, beslis

 Ja, meesal

 Onseker

 Nee, meesal nie

 Nee, glad nie

Hoekom voel u so?



Hierdie meningspeiling word aangevuur deurSurvey Fly - gebou vir WordPress.

.
.
.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap