Junior Jeug Gr 0 - 6 en Senior Jeug “In the Valley”
Februarie 18th, 2008 by Magdel
Die Junior Jeug gaan op ‘n Sondag vir die eerste 15 min saam met hul ouers kerk toe. Daarna verdaag na hulle onderskeie omgeegroepe toe.
Jeug “In the Valley” - Tieners graad 7 - 11
Program vir elke week:
Koffiekroeg 16:00
Jeugdiens: 17:00 - 17:45
Kategese 17:45 - 18:30
Belydenisklas 17:45 - 18:30
Category for post not found












