Uitreik
Nuus oor Franse Sending
In Julie maand gaan ‘n klompie Suid-Afrikaners DV ‘n verskil maak in baie duisende mense se lewens in dié gebied om die Groot Opdrag van Jesus-Christus uit te voer en die Goeie Nuus onder hulle te versprei. ‘n 30 Dae gebedsgids vir die drie uitreike is saamgestel en beskikbaar aan die einde van hierdie artikel. Bid asb. elke dag saam met ons vir die Uitreike!
No Comments »