Tuisblad » Boekwinkel » Huwelik, Boekwinkel » default » Reddingsboei vir die huwelik

Reddingsboei vir die huwelik

Reddingsboei vir die huwelik

Dr. Henry Cloud en dr. John Townsend lê in ‘n Reddingsboei vir jou huwelik agt gesindhede of wanpersepsies bloot wat bydrae tot konflik in die huwelik. In hulle reguit tog pittige styl wys hulle paartjies hoe hulle deur selfondersoek en die stel van realistiese verwagtings gesonde kommunikasie kan ontwikkel en onderhou, vertroue kan kweek en die romanse in hulle huwelik kan verbeter. Verder help hulle paartjies ook om afbrekende konflik op te los en stel hulle strategieë voor hoe om versoekings te weerstaan wat God se plan vir die huwelik wil verwoes.

Paartjies wat die eenvoudige praktiese beginsels in ‘n Reddingsboei vir jou huwelik op hulle eie huwelik begin toepas, sal verseker ‘n lang en gelukkige huwelik geniet.



Die pryse wissel soos wat nuwe aangekope gedoen word by ons groothandelaar. Die spesifieke prys is in ons boekwinkel beskikbaar. 'n Aanduiding van die prys is: R106.00
(Currently out of online stock)

Druk hierdie bladsy en bring die nodige fondse om die aankoop Sondag na die erediens te doen. Alternatiewelik kan u 'n lysie van boeke maak deur die 'Add to Cart' knoppie te druk en daarna die 'Inkopie Mandjie' skakel heel bo aan die bladsy te kliek. Hier kan u 'n lysie van al die boeke druk.

Jy kan 'n boekmerk maak hier:
del.icio.us:Reddingsboei vir die huwelik digg:Reddingsboei vir die huwelik spurl:Reddingsboei vir die huwelik simpy:Reddingsboei vir die huwelik blinklist:Reddingsboei vir die huwelik furl:Reddingsboei vir die huwelik reddit:Reddingsboei vir die huwelik fark:Reddingsboei vir die huwelik blogmarks:Reddingsboei vir die huwelik Y!:Reddingsboei vir die huwelik smarking:Reddingsboei vir die huwelik magnolia:Reddingsboei vir die huwelik



Category for post not found


Indien u reeds hierdie boek gelees het, nooi ons u vriendelik uit om kommentaar op die boek hieronder te lewer.

Wil jy graag terugvoer gee?



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap