Tuisblad » 2007 » Julie

Archive for Julie, 2007

Doen ons genoeg?

Julie 31st, 2007

TSOENAMI’S VAN HOOP
Bybelstudie vir Kleingroepe 29 Julie – 4 Augustus 2007
Wegspringvraag
Dink julle gelowiges doen genoeg vir mense om ons wat eensaam is, wat honger is, wat hopeloos is?
Wat moet ons meer doen?
BYBELSTUDIE Lees Rom. 5:1-11
Volgens Rom. 5:3 lê daar ‘n verband tussen hoop en swaarkry. Moet ‘n mens swaarkry om hoop te […]

Wat soek lidmate van die Kerk

Julie 26th, 2007

Wat soek lidmate van die Kerk!
In ‘n baie interessante gesprek met een van die kleingroepe die afgelope tyd, vra ek vir hulle wat soek lidmate by die kerk? Wat is hulle verwagtinge van die kerk? Jy gooi mos nie nuwe wyn in ou wynsakke nie! Die gesprek is nogal ‘n baie belangrike een […]

Eredienste

Julie 20th, 2007

Dit is vir ons belangrik om ons gemeente se behoeftes aangaande eredienstye te bepaal om sodoende almal se behoeftes te kan bevredig.

Designed by Maroonblog.com | Sitemap