Tuisblad » 2007 » Augustus

Archive for Augustus, 2007

Tsoenami’s van Hoop

Augustus 30th, 2007

Dink vir ’n oomblik wat maak jou moedeloos en hopeloos in die wêreld en in jou persoonlike lewe?

Preekrooster vir November 2007

Augustus 30th, 2007

November - die jaar lê op sy rug. Belangrike gebeure - Sondag 18 November preek ds. Felix van Mamelodi by Valleisig. Ons Kerssangdiens vind op 25 November om 18:30 plaas. Kom en neem deel aan hierdie eredienste!

The Passion of the Christ

Augustus 29th, 2007

The Passion of the Christ was nie vir my ‘n lewensveranderende ervaring nie! Daarvoor was die sout smaak van bloed te dik in my mond.

Designed by Maroonblog.com | Sitemap