Tuisblad » 2007 » September

Archive for September, 2007

Herinneringe is Kosbaar

September 20th, 2007

Onthou jy nog die uitgelatenheid toe Joel Stransky daardie onverwagse skepskop netjies tussen die pale deur geklits het?

Ek glo in Jesus… Want Hy weet soveel meer van verlossing

September 20th, 2007

Bybelstudie vir Kleingroepe 23 September – 29 September 2007 (Lukas 23: 26-43)
WEGSPRINGGEDAGTE
 
Laat elkeen kortliks vertel wat Jesus Christus se kruisiging vir hom/haar beteken. Watter invloed het dit op jou lewe as Christen?
BYBELSTUDIE
(Lees Lukas 23:26-43)
• Waarom is die boodskap van die kruis so belangrik vir die kerk? Is dit:
a) die […]

Valleisig se Kernwaardes

September 18th, 2007

Valleisig se kernwaardes berus op Bybelse beginsels wat ons as geloofsfamilie saambind en aan ons die energie en opwinding verskaf om God te dien en sy Koninkrykswerk te doen.

Designed by Maroonblog.com | Sitemap