Tuisblad » 2007 » Oktober

Archive for Oktober, 2007

Oorwinning kom na ‘n Stryd

Oktober 26th, 2007

Ek is seker daarvan dat ons almal Saterdagaand voor die kassie gesit het om te kyk of die Bokke gaan oorwin soos ons verwag het. Dit was ’n naelbyt eindstryd. Hoe baie keer het ons gewonder of hulle dié harde stryd gaan oorwin. Oorwinning is nie op ‘n skinkbord vir hulle gegee nie. Behalwe vir […]

Bybelstudie vir Kleingroepe 28 Okt - 3 Nov 2007

Oktober 26th, 2007

WEGSPRINGVRAAG
Wat is die hoofdoel van die kerk op aarde? Elkeen kan sê wat hy dink.
In watter mate voldoen ons aan die doel? Lees Ef. 4:12-16
Wat glo jy van die heilige, algemene, Christelike kerk?
Ef. 5:26; Joh. 10:11; Hand. 20:28 & Ef. 4:11-13.
BYBELSTUDIE
Die Nederlandse Geloofsbelydenis sê die kerk (Artikel 27) is ’n heilige vergadering […]

Verskilmakers

Oktober 18th, 2007

Bybelstudie vir Kleingroepe 21 – 27 Okt. 2007
WEGSPRINGVRAAG
Vertel van iemand wat ‘n verskil in jou lewe gemaak het. Watter besondere eienskappe het daardie persoon gehad?
BYBELSTUDIE
Lees Matteus 5: 3 - 16
1. Dink julle die kerk maak nog ‘n verskil in die samelewing?
2. Hoekom is sout en lig onmisbaar vir die […]

Designed by Maroonblog.com | Sitemap