Die Gewone Dinge is Belangrik.
Maart 5th, 2008
Soms vra God wel sulke groot dinge van ‘n mens. Dit kan gebeur dat God jou roep om jou huis en land te verlaat en in die vreemde ‘n sendeling te gaan word. Dit kan gebeur dat God jou vra om soos in die verhaal van die Ryk Jongman al jou besittings te verkoop en dit onder die armes uit te deel.