Die Sub-Prima Krisis van Geloof
Op die oomblik word wêreldmarkte grootliks versteur deur die s.g. Sub- Prima Krisis van die Amerikaanse ekonomie. Dit kom daarop neer (en ek is nie ‘n ekonoom nie) dat Amerikaanse banke aan kliënte geld geleen het, met die hoop dat die ekonomie altyd ‘n bloeitydperk sou beleef. Om hulself (die banke) te beskerm het […]