SALM OF JELLIEVIS?
Junie 27th, 2008
Is jy soos ’n salm of soos ‘n jellievis? Wag laat ek eers vir jou verduidelik voordat jy antwoord. Salm begin hulle lewe in die koue varswaterriviere van die noordelike halfrond. Kort nadat hulle uitgebroei het, begin hulle met hulle lang reis na die see. Daar leef hulle die grootste deel van hulle volwasse […]