Tuisblad » 2008 » Julie

Archive for Julie, 2008

BYBELSTUDIE WEEK 3 - 9 AUGUSTUS 2008

Julie 31st, 2008

Hoekom stroom 71 000 mense na Loftus om na Angus Buchan te luister?
Wat hoor hulle wat hulle nie al vantevore gehoor het nie?

Brief van Pen Aksie rakende Schubartpark-Krugerpark-kompleks

Julie 31st, 2008

Hoe jy kan help:
Bied jouself of jou groep se hulp aan: Skakel Anita by 012 323 6688
• Ons benodig kos (droog, vars en geprosesseerd), komberse en baba- benodigdhede
• Bid vir ons!

DOEN DIT IN ELK GEVAL

Julie 31st, 2008

As jy vandag goeie dinge doen, mag mense dit dalk môre of oormôre nie eers meer onthou nie – doen in elk geval goed.

Designed by Maroonblog.com | Sitemap