Tuisblad » 2008 » Augustus

Archive for Augustus, 2008

BYBELSTUDIE 31 AUGUSTUS TOT 6 SEPTEMBER 2008 (JOHANNES 8:1-11)

Augustus 28th, 2008

1. Ontmoet God
Gebruik die gebed van Ps 51 om saam stil te word voor die Here.
2. Vertel jou storie
Vertel van ‘n oomblik waar jy veroordeel gevoel het en ervaar het dat Jesus jou vryspreek. Vertel ook hoe jy Jesus se aanvaarding en vergifnis beleef het.
3. Bybelstudie
Laat iemand Johannes 8:1-11 rustig voorlees. Sit met […]

DIE MAGNETIESE JESUS

Augustus 28th, 2008

Op ‘n dag loop Jesus langs die See van Galilea. Twee vissers, Simon Petrus en Andreas, is besig met hul dagtaak – om vis te vang met ‘n werpnet. “Kom hier! Kom saam met My en ek sal julle vissers van mense maak.” So roep Hy ‘n entjie verder ook vir Jakobus en Johannes […]

PITKOS 21 AUGUSTUS 2008

Augustus 26th, 2008

JOU GELOOFSPAADJIE
deur Fanie Steyn
Een van die mees interressante oefeninge wat mens kan doen is om jou eie geloofspaadjie te ondersoek en te sien waar jy staan op die paadjie en jou verhouding met God.
Wat is die paadjie wat met my as gelowige geloop word? SY wil in my lewe?
Lees en verstaan ek die […]

Designed by Maroonblog.com | Sitemap