Tuisblad » Doop Vereistes

Doop Vereistes

As jou kinders of enige iemand anders gedoop wil word, kan die nodige dokumente hier gevind word.

Om die proses makliker te maak en te versnel, bied ons twee verskillende prosesse aan:

E-pos die voltooide vorms.

Kliek hier om die vorm elektronies in te vul en versend. Onthou tog om ook die Doopbeleid Inligtingstuk af te laai en voor te berei.

Laai die vorms af en druk dit tuis.

Kliek hier om die dokumente af te laai. Nadat hierdie dokumente voltooi is, moet dit by die kantoor ingehanding word om verdere reëlings te tref.




Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap