Doop Vereistes - Elektroniese Vorm
Hier kan jy die Doop Registrasievorm elektronies voltooi en aan ons versend. Nadat jy dit versend het, hou tog in gedagte om die Doopbeleid Inligtingsblad af te laai en voor te berei.
Belangrik: Nadata jy dir ‘Stuur’ konppie gedruk het gebuer een van twee dinge: Jy kry ‘n boodskap wat aandui dat die vorm suksesvol gestuur is - OF - Jy sien weer dieselfde vorm, wat beteken dat een van die velde nie voltooi is nie.