FotoGallery
Kersfeesprojek
Ons Kersfeesprojek met die insameling van kersgeskenke vir minder bevoorregtes was ‘n groot sukses.
Hieronder is die foto’s van die diens in November 2009 wat wys hoe groot die harte van die lidmate van Valleisig Gemeente is.