Jy kyk na » Tuisblad » Geloofsverklaring

Geloofsverklaring

Valleisig Gemeenteraad se Geloofsverklaring

Om ondubbelsinnig te bely wat die Gemeenteraad van Valleisig glo.
A.    Ons, as leraars van die NG Gemeente Valleisig, herbevestig hiermee die volgende plegtige verklaring wat ons tydens ons legitimasie as leraars van die NG Kerk afgelê het:
Ek, oortuig van my roeping deur die
Here en toegelaat tot die openbare bediening van die Woord in die Nederduitse
Gereformeerde [...]

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap