Seniors
VALLEISIG SENIOR KENMEKAAR: PROGRAM VIR JUNIE TOT JULIE 2009
18.06.2009 Besoek die Tswaing-krater (Soutpan)
16.07.2009 Besoek aan Leeupark, Krugersdorp
19.08.2009 Besoek aan Douglasdale Dairy, Sandton
17.10.2009 Besoek Garden World, Johannesburg
15.10.2009 Besoek aan die Konstitusionele Hof, Johannesburg
19.11.2009 Jaareind-ete.
Veranderings in die program is moontlik.