Jy kyk na » Tuisblad » Glam Guru » Bespreek Nou

Bespreek Nou

ValleiPartei met die Glam Guru

Maklikste manier om jou kaartjie te bespreek

Eerste:

Maak ‘n (elektroniese betaling - verwysing:  Glam Guru) van R120 per kaartjie aan:

  • Rekening Naam:  NG Gemeente Valleisig
  • Tjekrekeningnommer:  ABSA 1630170741
  • Takkode: 632005

Tweede:

Faks die betalingsbewys aan Valleisig Kantoor 012-991-7595 met al jou besonderhede.

OF

Epos die bewys met jou besonderhede aan Magdel by kantoor@valleisig.org.za

EN BELANGRIK

Derde:Skakel Magdel of Johwilna by Valleisig se kantoor op 012-991-1542 en tref ‘n reëling vir die afhaal van jou kaartjies.

Andersins om jou kaartjie te bespreek

Bring ‘n tjek of kontant saam op Sondag waar die kaartjies beskikbaar is, of ry sommer by die Valleisig kantoor om, enige tyd van Maandag tot Vrydag van 08:30 - 12:30 en ons reël dit alles vir jou.

Navrae

Indien jy enige navrae het, of wil weet of jy kwalifiseer vir die Glam Guru ValleiPartei, of wat jy moet doen om te kwalifiseer vir ‘n gratis blanketsel of nasien (’make-over’), skakel dadelik vir Magdel of Johwilna by 012-991-1542 wat jou graag wil help.



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap