Jy kyk na » Tuisblad » Seniors » Senior Ontbyt

Senior Ontbyt

‘n Fees van ‘n Funksie saam met Manuel Escorcio

manuel

Ons Tema vir die Senior-Tee was:
Liefde KosMos Niks

Op Vrydag 27 Maart 2009 om 09:00 was dit die ene bedrywigheid by  Valleisig – ‘n heerlike oggend vir ons Senior Lidmate.

Dit was ‘n onvergeetlike belewenis saam met Manuel Escorcio.

Die heerlikste tee en eetgoed was bedien.

Dankie aan almal wat van hierdie spoggeleentheid ‘n sukses gemaak het.

VALLEISIG SENIOR KENMEKAAR: PROGRAM  VIR JUNIE TOT JULIE 2009

18.06.2009        Besoek die Tswaing-krater (Soutpan)

16.07.2009        Besoek aan Leeupark, Krugersdorp

19.08.2009        Besoek aan Douglasdale Dairy, Sandton

17.10.2009        Besoek Garden World, Johannesburg

15.10.2009       Besoek aan die Konstitusionele Hof, Johannesburg

19.11.2009       Jaareind-ete.

Veranderings in die program is moontlik.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap