Jy kyk na » Tuisblad » Kalender 2009

Kalender 2009

Valleisig Kalender vir 2009

Behalwe dat u die Valleisig kalender vir 2009 by die kerkkantoor kan afhaal, kan u ook die kalender hier aflaai en uitdruk.

Instruksies: Die kalender is beskikbaar in PDF formaat. U kan die gratis PDF Reader aflaai, deur hier te kliek, en die programmatuur te installeer.

Die kalender is opgebreek in verskillende maande en bladsye. Om die maand se foto of kalender af te laai, regs kliek op die skakel (wat onderstreep is). Op die spyskaart wat dan verskyn, kies “Save link as” of “Save target as”, wat die kalender dan aflaai na u rekenaar, op enige plek wat u spesifiseer.

Voorblad

Dominee Inligting

Januarie Foto en Januarie Kalender

Februarie Foto en Februarie Kalender

Maart Foto en Maart Kalender

April Foto en April Kalender

Mei Foto en Mei Kalender

Junie Foto en Junie Kalender

Julie Foto en Julie Kalender

Augustus Foto en Augustus Kalender

September Foto en September Kalender

Oktober Foto en Oktober Kalender

November Foto en November Kalender

Desember Foto en Desember Kalender

Vakansiedae

Agterblad

Ons is baie trots dat al hierdie besondere foto’s geneem is deur ds. Fanie Steyn en verwerk is deur Magdel Bezuidenhout.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap