Jy kyk na » Tuisblad » Kleingroepe Bybelstudiemateriaal » Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008

Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008

Bruto Nasionale Geluk (Matt. 5:1 – 16 (Bergrede)

WEGSPRINGGEDAGTE

Hoe gelukkig is mense oor die algemeen? Is ons ’n gelukkige gemeenskap? Wat bring geluk?

BYBELGESPREK

(Lees Matt. 5)

1. Is Godsdiens nie veronderstel om geluk, (geluksalige vrede, vreugde) in ons lewens te bring nie?

2. Waarom is so baie gelowiges diep ongelukkig? Is hulle dan ongelowig?

3. Is dit dalk omdat hulle nie die wet nakom nie? Is hulle dalk nie ongelukkige mense?

4. Het geloof nie dalk pligpleging geword nie en daarom put ons geen vreugde meer uit geloof nie?

5. Wat sê Matt. oor pligpleging? (Matt. 6) Die hele gedeelte van Matt. 5 & 6 gaan oor die uitleef van die (ágape) liefde. Daarom kan en mag geen Godsdienstige (daad) optrede gaan oor selfbevrediging of pligpleging nie.
“Laat julle lig so skyn voor die mense”. Dit maak van elkeen van ons ’n sendeling.

Jy kan 'n boekmerk maak hier:
del.icio.us:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 digg:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 spurl:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 simpy:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 blinklist:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 furl:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 reddit:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 fark:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 blogmarks:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 Y!:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 smarking:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008 magnolia:Bybelstudie vir Kleingroepe 20 - 26 April 2008


Wil jy graag terugvoer gee?



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap