Jy kyk na » Tuisblad » Kleingroepe Bybelstudiemateriaal » BYBELSTUDIE 27 September - 4 Oktober

BYBELSTUDIE 27 September - 4 Oktober

Matt. 5:21 - 25

 
 

Wegspringvraag

Hoeveel van die reëls van gelowiges is mensgemaak?  Hoeveel van ons geloof is mensgemaak en nie afkomstig uit die Bybel?

 

 

 

 

1.                “Julle het gehoor” - Dit is die uitspraak van Jesus.  Mense interpreteer elkeen geloof na sy eie aanvoeling.  Wat sê Jesus in Matt. 5:21 -25 is die basis van geloof.

2.                Is reg en geregtigheid in hierdie gedeelte die grondteks van Jesus se uitspraak?  Waarvoor is Hy so kwaad vir die Fariseërs en die Skrifgeleerdes?

3.                Watter implikasies het dit vir ons daaglikse optrede?

4.                Dit lyk my dat Jesus vir die Skrifgeleerdes vra om nie te gou

te oordeel nie, nie te gou te praat nie, maar baie nederig te word.  Dit is nie van belang of jy geloofstake nakom nie, maar of jou daaglikse lewe getuig van jou geloof.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wil jy graag terugvoer gee?



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap