Tuisblad » Kleingroepe Bybelstudiemateriaal » Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008

Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008

Die rol van die vrou in die Bybelse tyd
Bepreek die onderstaande met mekaar

  • In die OT was mans in beheer en vrouens moes onderdanig bly.
  • Die vrou is gesien as een van die man se besittings.
  • ‘n Man kon sy vrou verstoot, maar sy mag nie geskei het nie.
  • ‘n Vrou was nie haar man se erfgenaam nie.
  • ’n Vrou se Gelofte was net geldig as haar pa of man dit bevestig.
  • ‘n Man kon egter nie sy vrou verkoop nie, net sy slawe en dogters.
  • Vroue moes die diere, landerye en die huishouding versorg.
  • Ons lees van ‘n paar vroue wat uitgestaan het, bv Debora en Ester.
  • Respek vir ‘n vrou het toegeneem as sy geboorte geskenk het aan haar eerste seun. (Lees Spreuke 31:10-31).
  • In die wet word kinders gevra om hul vader en moeder op dieselfde vlak te eer.

• Vir ons klink dit onregverdig – maar ons leef in ’n ander tyd.
• As ’n man na sy vrou gekyk het, was sy goed versorg.
• Die koning was die verteenwoordiger van God, en hy moes omsien na almal wat nie
mans gehad het nie.
• Mans en vrouens het verskillende rolle gehad – maar beide was gerespekteer in hulle
rolle.

  • In die Nuwe Testament lyk dinge ‘n bietjie anders.
  • Jesus sien vroue en mans as mekaar se gelyke.
  • Vrouens mag nie in die openbaar met mans gepraat het nie – Jesus praat egter by
    die put met die Samaritaanse vrou.
  • Jesus genees ‘n vrou met bloedvloeiing toe sy aan hom raak.
  • Maria sit aan Jesus se voete soos ‘n ware dissipel.
  • Jesus red ‘n vrou wat op owerspel betrap is.
  • Vroue het Jesus versorg – selfs finansieel.

• Paulus val weer ‘n bietjie terug op die Ou Testament.
• Mans en vrouens is gelykes maar elkeen in ‘n bepaalde rol.
• Vroue moet hoede dra en nie praat nie. Lees Ef. 5:21-31.

  • Wat leer ons uit al hierdie dinge?
  • God het die man en vrou as gelykes geskep. Die een is nie die ander se baas nie.
  • Elke mens het ‘n rol om te speel in die wêreld.
  • Al wat belangrik is, is dat jy jou verantwoordelikhede as kind van God, hetsy manlik of vroulik, moet nakom!

Jy kan 'n boekmerk maak hier:
del.icio.us:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 digg:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 spurl:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 simpy:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 blinklist:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 furl:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 reddit:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 fark:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 blogmarks:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 Y!:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 smarking:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008 magnolia:Bybelstudie vir week 10 – 16 Augustus 2008



Category for post not found

Wil jy graag terugvoer gee?



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap