Jy kyk na » Tuisblad » Kleingroepe Bybelstudiemateriaal » Ek glo in Jesus… Want Hy weet soveel meer van verlossing

Ek glo in Jesus… Want Hy weet soveel meer van verlossing

Bybelstudie vir Kleingroepe 23 September – 29 September 2007 (Lukas 23: 26-43)

WEGSPRINGGEDAGTE

 

Laat elkeen kortliks vertel wat Jesus Christus se kruisiging vir hom/haar beteken. Watter invloed het dit op jou lewe as Christen?

BYBELSTUDIE

(Lees Lukas 23:26-43)

• Waarom is die boodskap van die kruis so belangrik vir die kerk? Is dit:
a) die enigste basis vir verlossing?
b) die wegspringpunt vir die Christelike boodskap?
c) die essensie vir alle Christelike nadenke?
d) Al die bg.
• Leidrade
a) Romeine 5:6
b) Romeine 14:15
c) Galasiërs 1:4
d) Galasiërs 2:20
e) Galasiërs 6:14
f) 1 Korintiërs 15:3
g) Filippense 3:12

GEBED

• Gee so 3 minute vir elkeen om in stilgebed rondom die kruisiging van Jesus Christus na te dink.
• Laat iemand na die stiltetyd met gebed afsluit

IETS OM BY DIE HUIS TE DOEN

• Skryf ’n storie/dagboekstukkie/yskasnota/opstel oor jou eie ervaring van Jesus se kruisiging

 

Jy kan 'n boekmerk maak hier:
del.icio.us:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing digg:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing spurl:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing simpy:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing blinklist:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing furl:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing reddit:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing fark:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing blogmarks:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing Y!:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing smarking:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing magnolia:Ek glo in Jesus... Want Hy weet soveel meer van verlossing


 

Wil jy graag terugvoer gee?



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap