Jy kyk na » Tuisblad » Kleingroepe Bybelstudiemateriaal » Page 3

Kleingroepe Bybelstudiemateriaal

BYBELSTUDIE VIR KLEINGROEPE 14 SEPTEMBER TOT 20 SEPTEMBER 2008

Wat dink julle is die doel van Jesus se verheerliking?

No Comments »

BYBELSTUDIE 31 AUGUSTUS TOT 6 SEPTEMBER 2008 (JOHANNES 8:1-11)

1. Ontmoet God
Gebruik die gebed van Ps 51 om saam stil te word voor die Here.
2. Vertel jou storie
Vertel van ‘n oomblik waar jy veroordeel gevoel het en ervaar het dat Jesus jou vryspreek. Vertel ook hoe jy Jesus se aanvaarding en vergifnis beleef het.
3. Bybelstudie
Laat iemand Johannes 8:1-11 rustig voorlees. Sit met [...]

No Comments »

BYBELSTUDIE VIR KLEINGROEPE WEEK 17 - 24 AUGUSTUS

VALLEISIG, ‘N VRIENDELIKE TUISTE
“Jy is Deel is van ‘n Tuin vol Kosmos”
Wegspringvraag
Vertel van ‘n keer toe ander gelowiges vir jou iets beteken het.
1. Lees Lukas 6:12 – 19
Hoekom dink julle het Jesus juis hierdie mense gekies as dissipels? Watter verhale ken jy oor hul sterkpunte – en swakpunte?
2. Lees [...]

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap