Wat was jou bynaam op skool gewees?

May 1, 2022    Dr Doret Niemandt

As jy terugdink aan jou bynaam op skool, laat dit jou glimlag, of maak dit jou seer? Daar is hierdie een ou in die Bybel wat 'n bynaam gekry het wat ons tot vandag toe nog onthou.