Wat doen jy wanneer niemand kyk nie?

Aug 1, 2021    Ds Dewald Niemandt

Doen jy anders wanneer jy dink dat niemand jou raak sien nie?
Coram Deo is om te leef met die bewustheid dat God in elke oomblik teenwoordig is, elke daad, elke keuse