Dit is die jaar 2041, Suid-Afrika se 16de golf... Hoe lank kan jy nog wag?

Jul 4, 2021    Dr Doret Niemandt    #HuisKerk #blykalm #wag #Eksodus14

Dis een ding om te wag... dis 'n ander ding om te wag wanneer jy jouself in 'n baie moeilike situasie bevind. Moses sê vir Israel om te wag in so 'n situasie -- en hulle ontdek iets in die wag. Hoe lank kan jy nog wag?