Moeggepraat... hoe om jou kinders te dissiplineer

May 18, 2021    Ds Dewald Niemandt & Dr Doret Niemandt    #Pinkster2021 #Bouaanjoufamilie #GodseGees

Hoekom het jy kinders gekry?
Ons ervaar dat ouerskap baie keer hierdie wipplank is tussen vreugde en energie wat net die heeltyd opraak... Wat kan die Bybel ons leer oor dissipline en oor hoe om te bou aan jou familie?