Jy kyk na » Tuisblad » Nuwe Intrekkers » Padkaart na Valleisig Gemeente

Padkaart na Valleisig Gemeente

Hoe om by Valleisig uit te kom

AANWYSINGS -

GPS Koördinate

S  250 47’  35,9”

E 0280 1901.3”

1. Neem die Atterburyweg-afrit vanaf die
N1 (Johannesburg/Pietersburg snelweg).

2. Ry in ‘n oostelike rigting (weg van die stad) met Atterburyweg tot by die elfde verkeerslig (begin tel by die eerste verskeerslig oos van die snelweg).

3. Draai by die elfde verkeerslig links in Cliffendalelaan en weer regs in Tipperaryweg tot u die kerk op linkerkant sien, ± 500 meter.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap