Jy kyk na » Tuisblad » Ons Foto’s

Ons Foto’s

Doopgeleentheid 7 Maart 2010
7 Babas word Sondag 7 Maart gedoop. Galadhriël Groenewald, Heather May Cilliers, David Johan de Lange, Nihan Nicolaas Johannes Mulder, Antoinette Pelser, Ivan Gert Theron en Luah van der Merwe.  Baie geluk aan al die ouers met die doop van jul kleinding.
Doopgeleentheid 7 Februarie 2010
Klein Andreas Eugene van der Westhuizen is op 7 Februarie 2010 deur ds. Christo gedoop. Baie geluk aan Martin en Andri met die doop van jul kleinding.  Kliek hier om ‘n foto van klein Andreas te sien. Nog dopelinge by die geleentheid was, Cara, Kliek hier vir ‘n foto van klein Cara, Kyle, Taylor Kliek hier vir foto van Taylor en Michael Kliek hier vir ‘n fotojie van klein Mike. Geluk aan al die ouers met die doop van jul kindertjies.
Manuel Escorcio kuier by Valleisig
glamguruindexManual Escorcio vermaak sy aanhangers by ‘n prag funksie. Kliek hier om die foto’s te sien.

Valleisig se Personeel
Ontmoet die gesigte agter die skerms van Valleisig ……Kliek hier vir die foto’s.

Die lekkerste poeding in Pretoria
glamguruindexValleisig verkoop poeding uit ouma se heel beste resepte. Kliek hier om die foto’s te sien.

Valleisig se Jeug
Maak kennis met die Jeug van die kerk. Kliek hier vir die foto’s.

Valleisig se Paassangdiens in Maart 2009
indexWat ‘n wonderlike diens was dit nie? Met die koor en die viool en die kunstenaars wat die pase uitgebeeld het… Kliek hier om die foto’s te sien.

Valleisig Doop in Maart 2009

Wat ‘n pragtige doopgeleentheid in Maart 2009. Al die babas het geskitter – en die oumas was net so bly……Kliek hier vir die foto’s.

Ons het druiwe verkoop in Maart 2009

glamguruindexAl die druiwe is verkoop en nou het Vallei Plaastent geld om te belê in ons koekieverkope op 22 Maart!  Kliek hier om die foto’s te sien.

Aktiewe Jeug Funksie in Feb 2009

Sjoe, was dit ‘n besige oggend. Al die mense (en kinders) het na die diens bymekaargekom om gesellig (en besig) te verkeer ……Kliek hier vir die foto’s.

Glam Guru se lekker bederf in Februarie 2009

glamguruindexGlam Guru het by Valleisig kom kuier in Februarie 2009. Wat ‘n keurige party!…Behalwe myself, dink daar is nog ‘n paar mense wat hierdie jaar gaan werk aan hulle dubbel-ken.  Kliek hier om die foto’s te sien.

Lentetee November 2008
Sjoe, maar ons klomp vrolike vroue het nou behoorlik op 8 November gekuier, gelag en spesiaal gevoel met ‘n gasvrou aan elke tafel wat jou op die hande… Kliek hier vir die foto’s.

Junior Jeug hou partytjie in September 2008

Die Junior Jeug hou ‘n heerlike afsluitingspartyjie op 14 September 2008. Daar is lekker geëet en koeldrank gedrink om almal se dors te les…. Kliek hier om die foto’s te sien.

Doopgeleentheid September 2008
Doop September 2008Die groot doop geleentheid gehou in ons gemeente in September 2008. Kliek hier om die foto’s te sien.

Lentetee 2008
LenteteeDie Marzeth maak alles pragtig met die mooiste, kleurvolste blomme en almal voel die lente in die lug! Kliek hier om die foto’s te sien.

Boomplantdag
BoomplantdagDie boomplantdag in September 2007 is gehou ter inwyding van die nuwe parkeerterrein. Kliek hier om die foto’s te sien.

Sjinese vir klasse
Ons is baie trots op ons lidmate wat aan die lokale gemeenskap van Sjinese Engelse klasse gee.Kliek hier om die foto’s te sien.

Internasionale Uitreik
BoomplantdagDie internasionale uitreik….Kliek hier om die foto’s te sien.

Senior Ontbyt
Die senior lidmate is getrakteer met ‘n ontbyt in Februarie 2008.Kliek hier om die foto’s te sien.

Naaldwerk Klasse
BoomplantdagValleisig lidmate openbaar groot barmhartigheid deur gratis naaldwerk klasse aan te bied vir huishulpe. Kliek hier om die foto’s te sien.

Valentyns-ete
Die kantoor van Valleisig het as verassing vir die

predikante ‘n Valentyns-ete gere

ël.Kliek hier om die foto’s te sien.

Argief

Ons Kerkgebou
Foto’s toe ons kerk gebou is.Kliek hier om die foto’s te sien.

Gedagtenismaal – 10 jaar
BoomplantdagDie gedagtenismaal is gehou in 1999 om ons gemeente se 10-jarige bestaan te vier. Hierdie foto’s kom uit ons argief. Kliek hier om die foto’s te sien.



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap