Valleisig se Jeugfunksie in Februarie 2009

Ai, maar dit is lekker om kind te wees en ouers te hê wat omgee! Op 25 Januarie is die vure na die 10:00 diens sommer vroeg-vroeg aangesteek.  Die ouers het lekker gekuier en gebraai terwyl die kinders hulle vermaak het met wollie bal, springkasteel en waterglybaan.  Dankie aan Leon en Jacqueline du Plessis wat alles gereël het, en dan ook as ons geestelike ouers vir die jeug op tree.

Onthou 24 April 2009 is dit Valleisig se JEUGKAMP – hou die naweek oop!

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap