Tuisblad » Ons Foto’s » Boomplantdag

Boomplantdag

Boomplantdag 2007


Dinsdag 11 September 2007 is Lentedag by die gemeentesentrum gevier.  Dit was ‘n wonderlike, warm dag na die koue van die winter.  Al die bome in die omgewing en op ons terrein is besig om te bot en te blom, dus ‘n ideale tyd om nuwe bome op die nuwe parkeerterrein te plant.  ‘n Boomplantgeleentheid is gereël en die beskikbare leraars, kantoorpersoneel en arbeiders het elkeen ‘n boom geplant. Dank aan ons Hemelse Vader vir die voorreg om ‘n nuwe parkeerterrein te ontwikkel en bome te kan plant.



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap