Jy kyk na » Tuisblad » Ons Foto’s » Doopgeleentheid September 2008

Doopgeleentheid September 2008

Matt 28:19  “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels:  doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het”

Die doop verbind die ouers om hulle kinders soos hulle grootword oor die betekenis en eise van die genadeverbvond in te lig, ‘n voorbeeld vir hulle te wees in die uitlewing daarvan, hulle op te roep tot die toe-eiening van God se beloftes en hulle tot deelname aan die nagmaal te begelei.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap