Druiwe verkope vir ‘n spesiale doel

Dankie aan die Skepper vir ons almal se betrokkenheid, entoesiasme en vreugde van saamwerk asook om mekaar op die wyse te leer ken. Al die druiwe is verkoop en nou het Vallei Plaastent geld om te belĂȘ in ons koekieverkope wat volg!
Vallei-Plaastentgroete.
Marie

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap