Tuisblad » Ons Foto’s » Jeug

Jeug

Ons Jeugleraar is ds. Izak du Plessis.
Sy kontakbesonderhede: (h) 012-993-2274, (sel) 071-373-5323
epos: jeugleraar@valleisig.org.za

Sondae se program vir die Jeug:
Kleuterkerk 3 - 6 jaar: tydens die 10:00 diens in die Jeuglokaal G14.Junior Jeug: Gr. 0 - 6: Saam met die ouers 10:00 in die kerk vir ± 15 min, waarna hulle in die buitesaal verder vergader.

Jeug “In de Valley” - Tieners Gr. 7 - 11
Koffiekroeg - 16:00; Jeugdiens 17:00 - 17:45; Kategese: 17:45 - 18:30
Belydenisklas 17:45 - 18:30

Jy kan 'n boekmerk maak hier:
del.icio.us:Jeug digg:Jeug spurl:Jeug simpy:Jeug blinklist:Jeug furl:Jeug reddit:Jeug fark:Jeug blogmarks:Jeug Y!:Jeug smarking:Jeug magnolia:Jeug



Category for post not found



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap