Jy kyk na » Tuisblad » Ons Foto’s » Junior Jeug Partytjie Sept 2008

Junior Jeug Partytjie Sept 2008

Junior Jeug hou ‘n heerlike afsluitingspartyjie op 14 September 2008.

Daar is lekker geëet en koeldrank gedrink om almal se dors te les van al die speletjies wat gespeel is.

Die onderwysers het net so lekker soos die kinders aan “wolliebal” en krieket gespeel.

BAIE DANKIE vir elkeen se bydrae.  Wees verseker almal het dit terdeë geniet!



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap