Lentetee 2008
Dit is heerlike lente – almal bring ‘n blommetjie uit hul tuin en gee dit vir iemand!
Marzeth maak alles pragtig met die mooiste, kleurvolste blomme en almal voel die lente in die lug!
Almal het heerlike saam gekuier en tee gedrink om nie eens te praat van die heerlike eetgoed wat elkeen gebring het nie! Baie dankie vir elkeen se bydrae om die dag spesiaal te maak.
Volgende jaar maak ons weer so!