Tuisblad » Ons Foto’s » Senior Ontbyt 2008

Senior Ontbyt 2008

Die Senior lidmate is getrakteer met ‘n ontbyt op 29 Februarie 2008. Marzeth Moolman het gesorg dat die tafels mooi en keurig gedek was.  Netta het soos altyd haarself - soos altyd oortref met ‘n heerlike ontbyt wat sy aan ons Seniors voorgesit het.



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap