Jy kyk na » Tuisblad » Ons Foto’s » Vrolike Vroue November 2008

Vrolike Vroue November 2008

Sjoe, maar ons klomp vrolike vroue het nou behoorlik op 8 November gekuier, gelag en spesiaal gevoel met ‘n gasvrou aan elke tafel wat jou op die hande gedra het.

Die saal en tafels is keurig gedek met verskillende kleure en elke vrou is bederf met  ‘n geskenksak propvol bederf!

Prof. Linda van Rooyen het ons kom toespreek oor “blom waar jy is”,  Anneke en             Stephan het gesing terwyl Fransa en Dirk begelei het.

Estelle, Melanie, Ansie, Anneke en Marzeth het alles tot die fynste uitgewerk soos net  wat hulle kan doen om nie eens te praat van Netta se lekker skons en muffins!  Dit was voorvaar ‘n wonderlike vrouefees!
.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap