Pitkos
PITKOS 4 DESEMBER 2008
Kyk weer jou mense in die oë. Haal die geskenkpapier van hulle af en dank God vir hulle.
No Comments »Kyk weer jou mense in die oë. Haal die geskenkpapier van hulle af en dank God vir hulle.
No Comments »Ek wonder in die stilligheid wat Jesus dink van al ons “omgee en weggee” veral hier in Kerstyd?
1 Comment »Ons is dikwels verleë met die “gebrokenes van hart” omdat ons nie raad het nie. God is nie verleë met hulle nie.
No Comments »
Kliek hier om al die adverteerders te sien
Designed by Maroonblog.com | Sitemap