Valleisig jeug help kinders van verskillende ouderdomme om te leef as dissipels van Jesus wat verhoudings bou en feesvier.

Bababediening
Kleuters LeefKerk

Kleuterkerk is vir kinders van 3-5 jaar tydens die 09h00 diens. Ouers is welkom om hulle kinders van 8h45 af te bring. Daar word vir hulle ’n lessie met aktiwiteite aangebied terwyl die ouers die erediens bywoon.  Enige navrae:  skakel vir Marelize Ferreira 084 506 6612.

Kinders Leefkerk:  Junior Jeug

Kinders van Graad R-7 het kleingroepies om 10:15 by Valleisig

Enige navrae:  skakel vir Elsabe Dique: 072 990 8831

Tieners LeefKerk:  Senior Jeug

Kinders van Gr 8-10 het kleingroepies om 10:15 by Valleisig

Enige navrae:  skakel vir Marilene Funk:  082 371 6402

Deur die loop van die jaar is daar verskillende kampe en uitreike aan bv. die gr 7 kamp, belydeniskamp, TO strand uitreik (April vakansie) en die Ohrigstad uitreik (September). Hou die aankondigings dop vir meer daaroor.

Navrae:  Mareline Funk:  082 371 6402

Valleisig LeefKerk 2018