Skakels na Webwerwe
Hierdie skakels na ander webwerwe het begin in 2004 as ons lys van ander webwerwe wat die Christelike beginsels nastreef en uitleef, wat ek graag met ander deel. Die bladsye (en skakels) verander gedurig, soos ons nuwe webwerwe ontdek. Daar is vele skakels na Christelike webwerwe, maar ons het dit groepering hier vernou om vir ons keuses voorsiening te maak.
Sttur ons tog ‘n e-pos as jy enige skakel vind wat gebreek is of nie werk nie. Ons sal ook bly wees as jy ons sal laat weet van enige ander webwerf, wat jy dink hier ‘n skakel verdien. As dit jou werwerf is sal ons ‘n omgekeerde skakel van jou webwerf baie waardeer.