Jy kyk na » Tuisblad » WOW! Wat gebeur » Jeug Kompetisie

Jeug Kompetisie


Valleisig Jeug
Kompetisie-Tyd!!!

Ons soek ‘n kleurvolle “funky” logo vir Valleisig Jeug.

Ontwerp ‘n Valleisig Jeug Logo wat jy graag sal wil sien op die Webwerf, aankondiginge, Pitkos en advertensies.

Sluitingsdatum 31 Januarie 2009. Die 20 bestes sal beoordeel word.

1ste Prys R500

2de Prys R300

3de Prys R200

Die wenner sal by ‘n glansgeleentheid aangekondig word.

Inskrywingsvorms is by Gillian Blackie (084-503-8904) of Sondae op die toonbank in die kerk beskikbaar.



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by Maroonblog.com | Sitemap