Jy kyk na » Tuisblad » WOW! Wat gebeur » Kersgekenkprojek

Kersgekenkprojek

Die Kersgeskenke kan op Sondag 22 November tydens al die eredienste by die kerk ingehandig word.  Dankie aan Theo en Mathilda Pretorius vir al hul harde werk met Valleisig se Kersprojek.  Die besoeke aan die kinderhuise, die maak van hul behoeftelysies, die aandra van geskenke, die sorteer van die geskenke. Reëlings met vervoer van geskenke en sommer nog heelwat meer.

Mag die Here julle ryklik seën met sy vrede en vreugde. Nogmaals dankie!

Jy kan 'n boekmerk maak hier:
del.icio.us:Kersgekenkprojek digg:Kersgekenkprojek spurl:Kersgekenkprojek simpy:Kersgekenkprojek blinklist:Kersgekenkprojek furl:Kersgekenkprojek reddit:Kersgekenkprojek fark:Kersgekenkprojek blogmarks:Kersgekenkprojek Y!:Kersgekenkprojek smarking:Kersgekenkprojek magnolia:Kersgekenkprojek


No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap