Jy kyk na » Tuisblad » WOW! Wat gebeur » Kerssangdiens 2008

Kerssangdiens 2008

30 November 2008 om 18:30 – kuier saam vanaf 16:30

Kerssangdiens

Kom, ons as gemeente, vier hierdie jaar Kerssangdiens, deur voor die diens, saam te kuier met ‘n heerlike bord eetgoed in die hand. Bring Sondag 30 November om 16:30 asseblief ‘n bord vingereetgoed vir ± 10 – 12 mense kerk toe.  Enige southappies (bv. worsrolletjies, frikkadelle, hoenderporsies, koue vleis, toebroodjies) enigiets wat lekker is en wat met die hand geëet kan word.

No Comments »



Kliek hier om al die adverteerders te sien

Designed by HostingInSA.co.za | Sitemap