Skrif en Konteks
Skrif en Konteks
Elke eerste Donderdag van die maand
09:30 by die kerk vir ons Seniors

Ds. Piet Marais is die leraar verantwoordelik vir Skrif en Konteks. Waarhede in die Bybel word ontdek. Sprekers kom gereeld om ons Seniors toe te spreek.
